Wen skoolbeurse vir die skooljaar 2016!

Hallo Kuier-vriende! Het jy dalk iemand wat die potensiaal het om iets te word in die lewe, maar het nie die nodige geld vir skoolfondse nie? Skryf jou kandidaat in vir Kuier se beurskompetisie deur ‘n motiveringsbrief van tussen 250-300 woorde te stuur aan kuier@kuier.co.za. Sluitingdatum vir die kompetisie is Maandag 4 Januarie 2016 om 17:00.