Appliances vir jou kombuis op die spel!

’n Vrou se kombuis is haar trots en sy sal alles in haar vermoë doen om haar kombuis uit te sort. En die regte appliances rond ’n kombuis perfek af.

In die nuutste Kuier van 13 Januarie 2016, wat vanaf Vrydag (8 Januarie) op die rakke is, bied Kuier en Whirlpool vir lesers die geleentheid om fantastiese appliances te wen. Sommer lekker vroeg hier in die nuwe jaar.

Maak seker jy kry jou nuutste Kuier vir al die besonderhede oor hierdie opwindende kompetisie! En hou sommer jou selfoon byderhand, want jy gaan per SMS inksryf.

Foto ter illustrasie: http://cdn4.gurl.com/