Suurlemoensap

lemon juice in potPyn in gewrigte: Gooi een suurlemoen se sap in 2 liter water. Drink 2 glase per dag. R. Young, Laingsburg

As jy jou koper wil skoonmaak, prober suurlemoensapp. Dan hoef jy nie duur te betaal vir Brasso nie. Charlene Polman, Strand

Voeg ’n halwe teelepel suurlemoensap by room wanneer jy dit klop, dit raak baie gouer mooi styf. Delaine Redelingshuys, Sunnyside