Sout

SaltMense wat sukkel met sere op hul onderbene wat nie wil genees nie, vat ’n skottel met lou warm water, gooi ’n handvol growwe sout in en was die sere. Laat dit droog word en doop gasies sout en die water, plaas op die wonde en draai toe. Die seerplekke sal rowe maak en toegroei. Corrie Swarts, Sasolburg

Week wit kouse in ’n sterk oplossing van Engelse sout en water. Katrien Dye, Rustenburg

Vir geswelde voete , week dit in 2 liter water met 1 pakkie Engelse sout. Edwina Mentoor, Port Elizabeth